VakansieRande - jy verdien 'n blaaskans
Bykans 'n half miljoen gesinne kies om elke jaar hul vakansiekultuur by ATKV-oorde uit te leef.
Daar is natuurlik baie goeie redes hiervoor:
• groot verskeidenheid akkommodasie wat elkeen se smaak en sak pas
• 'n pragtige, rustige natuuromgewing
• hope aktiwiteite en ontspanningsgeriewe
• aksiebelaaide vakansieprogramme
• gesellige restaurante en wegneem-eetplekke
En nou is daar nog een - VakansieRande
VakansieRande Bonustrekking: Aankondiging
Die ATKV het kwartaaliks ‘n bonustrekking waar ‘n
totaal van 10,000 VakansieRande aan ATKV-lede, wat ‘n Absa-korttermynversekering polishouer is, oorhandig.
Die name vir die eerste 3 kwartale vir 2008 is deur die ATKV se ouditeure, Lloyd Viljoen getrek en bekend gemaak.
Ons kondig met trots die wenners van die eerste 3 kwartale aan!
Kwartaal 1: Januarie tot Maart 2008 (10 Wenners)
1. Mnr. L.M.C. de Bruyn (487140T)
2. Mnr. J.L. Haasbroek (HAA0023)
3. Mnr. C.S.N. Smit (SMI0539)
4. Mnr. H. Bosch (0003026)
5. Mnr. J. Peter (PET0059)
6. Mnr. Gideon Topley (TOP0004)
7. Mnr. A. Joubert (JOU0261)
8. Mnr. J.W. Roets (ROE0030)
9. Mnr. J.P.D. van Schalkwyk (VAN1040)
10. Mnr. J.H.A. Engelbrecht (0120677)
Die bogenoemde wenners kry elk ‘n bedrag van
1,000 VakansieRande.
Kwartaal 2: April tot Junie 2008 (5 Wenners)
1. Mnr J.J. Koertzen (0066702)
2. M. Visagie (VIS0287)
3. Mnr. A.J. van Tonder (VAN1202)
4. Me. M.E. Conradie (CON0058)
5. Mnr. M.B. Truter (TRU0034)
Die bogenoemde wenners kry elk ‘n bedrag van 2,000 VakansieRande.
Kwartaal 3: Julie tot September 2008 (3 Wenners)
1. Mnr. J. Du Preez (0069981)
2. Mnr. Emiel Krause (KRA0005)
3. Mnr. H.J. Coertze (COE0435)
Die bogenoemde wenners kry elk ‘n bedrag van 3,333
VakansieRande.
|