Belangrikste bepalings en voorwaardes

  • Die VakansieRande-program is in werking vanaf 1 Oktober 2007.
  • VakansieRande kan reeds vanaf April 2008 gebruik word.
  • VakansieRande is slegs geldig as �n afslag op verblyf by ATKV-oorde, en kan nie in geldwaarde uitgekeer word of aan iemand anders oorgedra word nie.
  • Die aanwending van VakansieRande is onderhewig aan die beskikbaarheid en vraag na verblyf by die oorde.
  • SMS'e kos R3 elk.
  • Vir volledige bepalings en voorwaardes, kliek hier.